Jaarboeke

Geïntegreerde plant- en diereproduksie 783


 
Modulekode WDE 783
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die rol van oesrotasies en rusoes-gewasse in marginale produksie- omstandig-hede om volhoubare produksie te verseker. Die integrasie van weiding en bosbou/ tuinbougewasse (bv. Agro-bosbou) vir die produksie van hout, brandhout, vrugte / neute en lewende hawe-produkte. Verskaffing van voervereistes vir beide kommersiële en kommunale lewende hawe-ondernemings deur die kombinasie van lewende hawe-vereistes en voervloei in 'n proses van ekonomiese optimalisering met die klem op die belang van rekords en maak van aanpassings in die proses van implementering.
Modulekrediete 14.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Plantproduksie en Grondkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences